top of page
Welkom by Die Kantoor Padel
Of jy nou Padel reg kan uitspreek of nie, dit maak nie aan ons saak nie. Kom probeer die moderne oorkruising tussen tennis en muurbal. Pret en plesier vir die hele gesin. Onthou asseblief om jou tekkies te bring, geen ander skoene word toegelaat nie.
Bespreek jou baan
30 min - 1 hr
From 200 South African rand



Karwas
Ons karwas is hier vir jou gemak en jou wiele se plesier. Ons dienste behels 'n basiese buite skrop, binne stofsuig en stof afvee, en ons het 'n "ceramic coating" wat alle voordele het. Ons het ook 'n "Ozone" behandeling wat enige reuk uit jou voertuig sal verwyder.
Oefenbof
Kom swaai jou gholfstokke en slaan tot 300m op ons oefenbof. Ons gras is uit die boonste rakke uit en reg om jou voorgee met gemak te laat sak.
Eet & Drink
Kom geniet 'n paar koues en 'n versnappering wat jou sal laat kom vir nog.

bottom of page